maandag 31 december 2007

Afrikaans niet moeilijk?!

Asb kan u my help? My hond, Izabella, is gister aand uit my erf gesteel in Greenshields Park, drie swart seuns tussen die ouderdom van 15 en 17 wat haar gevat het, het ook die afgelope 2 aande by my bure ingebreek. Mense in die omgewing het gesien hoe hulle Izabella met 'n tou sleep deur die bosse Walmer lokasie toe. Ek het 'n saak by die Walmer polisie kantoor oopgemaak. Izabella is 'n Siberian Husky, swart & Wit met blou oë. Sy reageer ook op die naam Bella.

Michelle Mans

Geen opmerkingen:

Een reactie posten