maandag 18 februari 2008

Braai, nationaal Zuid-afrikaans weekend gebeuren


Het woord barbeque wordt niet gebruikt hier maar Braai. Met name op zaterdag en zondag is hier iedereen aan de braai. De rookwolken komen dan echt uit vele tuinen. Op parkeerplekken bij het strand zie je ze volop braaien. De meeste vrijstaande huizen hier hebben een ingebouwde braai op het terras of op een patio. Dit wordt gestookt met hout wat uiteindelijk houtskool / smeulend hout wordt. Er worden enorme hoeveelheden vlees genuttigd.
Ook gaat er groente op de braai en worden in de gietijzeren potjies groentes en of vlees gekookt.

Hierbij wat recepten en tips in het Afrikaans:

  • Boerewors Ryg boerewors deur 'n sosatiestok met uie tussen in.
  • Braai die wors oor die koeler deel van jou vuur / kole. So laat jy dit stadiger kook. Moet nie die vel prik dat die vet uitkook nie. Die wors moet juis gaar kook in die vet om sodoende die smaak te behou.
  • Lam Vir ekstra geur gooi jy klam takkies roosmaryn of lourierblare in jou halfuitgebrande vuur waarop jy gaan lam braai.
  • Mielies Maak 'n pasta van gemmer, rissie, olyfolie, heuning en sesamesaad en smeer oor mielies.
  • Piesang Braai piesang in die skil. Haal af sodra die skil begin swart word en sit voor met room.
  • Geroosterde kreef. Sny Kreef oop en drup olyfolie oor. Sout en peper na smaak of gebruik Thai-vissous. Dis heerlik en geen sout is dan nodig. Braai oor kole en draai gereeld om. Die vuur moenie te warm wees nie. Dit kan ook in ´n bak gesit word en dan op die kole gesit word. So verloor dit nie baie sappe nie. Bedien met ´n sous, bv. bottersous, op rys met ´n groen slaai.


  • Vlamme Sit ys op die vleis indien die vlamme te hoog brand. Plaas 'n koeldrankblikkie of bierblikkie ¾ gevul met water in die middel van jou kole. Dit verhoed dat vlamme, veroorsaak deur druppende vet, buite beheer raak.
  • Rooster Indien jou vleis vassit op jou rooster, maak dit skoon met jou draadborsel terwyl dit nog warm is en smeer ui daaroor.