zaterdag 21 juni 2008

Nederlands voetbal


Ruud van Nistelrooy (regs) en sy Nederlandse spanmaat Wesley Sneijder was tot dusver twee van die brekers in die Euro2008-toernooi. Hulle sal vandag sleutelspelers teen Rusland wees.


Nederlandse breiers sê mekaar stryd aan.
Minstens een Nederlandse afrigter sal in die halfeindronde van die Euro2008-sokkertoernooi betrokke wees.
As ’n goeie rekord as ’n speler tel, sal dit Nederland se Marco van Basten wees.
Indien ’n goeie rekord as ’n afrigter tel, is Rusland se Nederlandse breier, Guus Hiddink, loshande deur na die halfeindronde.
Dié spanne pak mekaar vandag in ’n kwarteindstryd.

Natuurlijk volgen wij ook het voetbal. Wij kijken naar de E.K. uitzendingen van de Zuid-Afrikaanse televisie. Op het Beste van Nederland en Vlaanderen hebben we Nederlands journaal en zomercafe commentaar na de wedstrijd. Jetske blijkt in Bazel te feesten met wat vriendinnen en kijkt dus live ! Ik hoop dat Nederland wint.